Services

By Green Pastures Ag glo ons in die waarde van sterk, gevestigde handelsmerke. Green Pastures Ag is bemarkers en verspreiders van die volgende produkte en dienste:

  • Kunsmis
    • Korrelkunsmis
    • Wateroplosbare kunsmis
    • Vloeibare kunsmis
    • Organiese kunsmis
  • Mikro-nutriënte en blaarvoedings
  • Groeibevorderaars en biostimulante
  • Saad
    • Voer- en weidingsgewasse
    • Dekgewasse en groenbemesting
  • Kalk en gips
  • Mikrofyn verkorrelde kalk

Ondersteunende dienste sluit in:

  • Grond- en waterontledings
  • Bemestingsprogramme
  • Presisiedienste
  • Transport

Gewasse wat gediens word in die Tuinroete:

Kleingraan

  • Koring
  • Hawer
  • Gars
  • Kanola

Weidings
(winter- en somergewasse op droëland sowel as onder besproeiing)

  • Lusern
  • Raaigras
  • Kikuyu
  • Mielies (hoofsaaklik vir kuilvoer)

Vrugte (sagtevrugte en steenvrugte)

  • Appels
  • Pere
  • Avokados
  • Sitrus

Bessies

  • Bloubessies
  • Aarbeie
  • Swartbessies
  • Frambose

Groente

  • Aartappels
  • Blomkool
  • Brokkoli
  • Uie
  • Kool
  • Pampoen
  • Botter Skorsies

Saadproduksie

Neute

  • Makadamias
  • Amandels
  • Pekanneute

Ander gewasse:

  • Hops
  • Kruie
  • Blomme
  • Hidroponiese gewasse
  • Gholfbane
  • Parke en tuine