Green Pastures Ag is kenners op die gebied van volhoubare
plantproduksie en grondgesondheid en bied ‘n eenstop-diens aan die landbou.
By Green Pastures Ag bedien ons die Suid Kaap vanuit ons hoofkantoor/depot
in George en werk ons nou saam met kommersiële boerderye, koöperasies en landboubesighede
in die streek - hoofsaaklik die Tuinroete, Klein Karoo en Langkloof.